Wat kan mens doen as mens nou nog wag vir mens se selaris en oortyd van laasmaand.
0
0

Elke keer as ek baas vra is dt nuwe virskooning of hy se maandag as maandag kom dans dt vrydag as vrydag kom dan dit weer ane dag ds ni net ek ni ons 8 ouens wat werk dar en ons almal nog niks ontvang ni.ek het 2 kids en huur wat betaal moet word en warry virskriklik bje daroor en ons het niks kos op tafel ni.wat kan mens doen in so sitoeasie en kan jy dalk op jule groep vir my en vroulief vra vir hulp vir kos en so an asb en bje danki jamer wil asb anoniem bly ek is van bloem en di so genaamde baas is ook deel van jule frends list ht al hulp en raad gevra en bekie bloemfoentien nog geen trug voer van hule ontvang ni

Marked as Spam
Posted by (Questions: 134, Answers: 66)
Asked on 24th October 2017 10:20 am
163 views
Add Comment

Post your Answer

Attach YouTube/Vimeo clip putting the URL in brackets: [https://youtu.be/Zkdf3kaso]
Drop files here
Max file size: 2.0 MB